Optional Info
Any information can be placed in the sidebar to help your website visitors navigate your site.
To make a boxed heading like the one above, simply apply the H3 tag.
Het u geweet LMS koshuis kan ook gaste huisves?
Indien jy 'n groep van 20 of meer is, en verblyf in Vryheid soek, skakel gerus LMS se koshuisvader, Cassie Smith, om reëlings daarvoor te tref. Pryse is goedkoop en daar kan selfs gereël word dat etes gemaak word.
Laai gerus van ons dokumente af.
Moenie vergeet om regs te kliek op die dokument en dan "save as" te druk indien u dit nie op u rekenaar se internetverbruiker wil oopmaak nie.
Hengelkompetisiedokumente
Kattebakkrap / Carboot Sale inskrywingsvorm
Alle leerlinge - dokumente
Skooldrag - seuns (pdf dokument in kleur)
Skooldrag - dogters (pdf dokument in kleur)
Skoolgelde 2011
Kloktye
Sportsak (kant), Sportsak (sykant)
Voornemende leerlinge - dokumente
Aansoekvorm - skool
Gedragskode beleid
Skoolreëls
Skooldrag - sien bo
Voornemende leerkragte
Aansoekvorm om betrekking
Koshuisverblyf inligting (besoekers en leerlinge)
Koshuisaansoekvorm vir leerlinge
Koshuisinligting vir gaste