Optional Info

Sidebar image descriptionAny information can be placed in the sidebar to help your website visitors navigate your site.

To make a boxed heading like the one above, simply apply the H3 tag.

To make a box like this, assign the "sidebarlt" class.

You can do anything with a sidebar box. Insert images, ads or other web content.

Here's a text link.

To make a box like this, assign the "sidebardk" class.

You can do anything with a sidebar box. Insert images, ads or other web content.

Here's a text link.

KOMMUNIKASIE

Ons hou drie aparte prystoekennings - vir kultuur & sport en akademie (apart vir seniors en juniors)

Junior fase leerlinge bestaan uit graad 1 tot 3.

Senior fase leerlinge is van graad 4 to graad 7.

LMS se pryswenners vir 2011 ...

Kliek op enige klein foto om die reeks foto's oop te maak.

AJ Knoetze ontvang die Yvonne Nel trofee vir die beste leser in graad 1. Nadine van Wyk ontvang die Carin Walter trofee vir die beste presteerder in Graad 1. Die Duits trofee vir die beste presteerder in graad 2 is aan Chené Stear oorhandig.Lize-Mari Colyn ontvang die Joan Cairns Wisseltrofee vir die beste Flinkdinker. JJ Foord was LMS se Junior Redenaar vir 2011. Bellenique Strydom ontvang die Esbé Strydom trofee vir die beste presteerder in musiek. Euné Bosch: Dux trofee, Vakpryse vir Natuurwetenskap, MSW, Kuns en KultuurBea Strydom ontvang die vakprys vir Engels, Tegnologie en EBW.Esther Swart ontvang die Vakprys vir Afrikaans, die Senior Redenaartrofee en Afrikaanse Geskiedenis opstel trofee.Jenna Breedt ontvang die vakprys vir Wiskunde. Imke van Rooyen ontvang 'n trofee vir Leierskap, die sportdogter van 2011 en Staatmakerstrofee. Sy is ook aangewys as die atleet sowel as tennisspeler van die jaar. Ewart Potgieter en Juan Aucamp deel die sportseun vir 2011 trofee. Chantelle Crathorne ontvang die Volhardende wenner trofee.Hans Opperman ontvang die Leierskapstrofee.Paul Lötter ontvang die Beste Sportskut trofee. Heinrich Harris is aangewys as die Beste Veerklas Skut. Chanté Graham word aangewys as die beste krieketspeler (dogters). Ewart Potgieter is aangewys as die beste krieketspeler van die jaar (seuns).Die Juniorpryswenners.Die Seniorpryswenners.