Optional Info

Sidebar image descriptionAny information can be placed in the sidebar to help your website visitors navigate your site.

To make a boxed heading like the one above, simply apply the H3 tag.

To make a box like this, assign the "sidebarlt" class.

You can do anything with a sidebar box. Insert images, ads or other web content.

Here's a text link.

To make a box like this, assign the "sidebardk" class.

You can do anything with a sidebar box. Insert images, ads or other web content.

Here's a text link.

KOMMUNIKASIE

Ses spanne neem deel aan die rugbyweek in Volksrust. Elke span het 5 wedstryde gespeel. LMS se 1ste span is onoorwonne en word as die wenners van die 0/13 spanne aangewys. Elke leerling verower 'n goue medalje.

LMS ontvang ook 'n trofee vir die mees aanskoulikste rugby en die meeste drieë gedruk.

Die skole wat deelgeneem het kom van Secunda, Nylstroom, Bethal, Alberton, Volksrust en Newcastle (asook Vryheid natuurlik).

LMS se eerste rugbyspan speel in Volksrust

Kliek op enige klein foto om die groot foto oop te maak ...

LMS speel in Volksrust teen Oranjegloed Die wedstryd begin ... Hardloop boetie ...Hou die bal! Hier kom ons ... Vang hom! Meneer Frikkie Nel.Ontwyk hom!Almal is op my spore! Jacques hardloop weg vir die teenstanders Mik en dan skop. Ek het hom! Vinnig, gryp die bal! Vang die balDie wedstryd is amper klaar ... Hardloop Jacques! Reg vir die skrum! Ontwyk hulle vir oulaas!Die oorwinning is soet ...Jean Aucamp (kaptein) en Dylan Wessels (o-kaptein) met die wennerstrofee sowel as die trofee vir die span wat die mees aanskoulikste rugby gespeel het.