Elke jaar toer ons Graad vyfs, sesse en sewes. Dit is 'n geleentheid om hul leierskapspotensiaal te ontwikkel, maar ook om elke kind die geleentheid te gee om sommer net 'n kind te wees.
Gr.6 Toer
Kliek op enige klein foto om die groot foto oop te maak ...