Optional Info

Sidebar image descriptionAny information can be placed in the sidebar to help your website visitors navigate your site.

To make a boxed heading like the one above, simply apply the H3 tag.

To make a box like this, assign the "sidebarlt" class.

You can do anything with a sidebar box. Insert images, ads or other web content.

Here's a text link.

To make a box like this, assign the "sidebardk" class.

You can do anything with a sidebar box. Insert images, ads or other web content.

Here's a text link.

KOMMUNIKASIE

Lees gerus ...

Hierdie dag was vol pret en plesier. Leerlinge het elkeen 'n pretpakkie vol lekkers en koeldrank gekry. Ons het almal, van Graad RR tot Graad 7 (insluitend personeel en oud-leerlinge asook oud-personalia) heerlik saamgekuier!

Baie dankie aan
*Koek en Snuffelhoek (vir die koeke)
*Lietie le Roux (vir al die ysies)
*Cash & Carry (vir al die koeldrank)
*NTT Toyota (vir al die sjokolade)
*Dieter Oltmann (vir al die skyfies)

Wat 'n voorreg om vir 80 jaar al leerlinge op die toekoms te kan voor berei ...

LMS word 80 ... verjaarsdagfoto's

Kliek op enige klein foto om 'n groter foto oop te maak.

Ons verjaarsdagkoek In die saal - ons wag vir die eregaste Ons saal was pragtig opgemaakOns eregaste stap die saal binne Ons hoofmeisie open die byeenkoms met skriflesing en gebed Ons hoofseun vertel bietjie meer van Lucas Meyer se ontstaan Oud-hoof, mnr. Francois le Roux vertel ons van sy twintig jaar by die skoolLeerlinge luister aandagtig na die toesprakeHande op! Ons sit al lank ... Steek aan die kersies! Veels geluk Lucas Meyer! Almal sing lekker saam. Ons eregaste op die verhoog Ons onderhoofdogter bedank almal Raai wie verjaar saam met Lucas Meyer?Ons begin om 'n tagtig op die gras te vorm Ons het vet pret terwyl ons die 80 vorm Lucas Meyer se leerlinge vorm 'n 80 op die skoolgronde Elke leerling kry 'n verjaarsdagpakkieSelfs die voorskoolse leerlinge het deel aan die verjaarsdagvieringe gehadDie leerlinge geniet die lekker lekker smulgoed