Optional Info

Sidebar image descriptionAny information can be placed in the sidebar to help your website visitors navigate your site.

To make a boxed heading like the one above, simply apply the H3 tag.

To make a box like this, assign the "sidebarlt" class.

You can do anything with a sidebar box. Insert images, ads or other web content.

Here's a text link.

To make a box like this, assign the "sidebardk" class.

You can do anything with a sidebar box. Insert images, ads or other web content.

Here's a text link.

KOMMUNIKASIE

Ons eerste rugbyspan het die geleentheid gehad om aan die @lantic Sevens deel te neem ... hulle het puik gevaar.

 

LMS @lantic Sevens ...

Kliek op enige klein foto om die groot foto oop te maak ...

Ons is reg vir die groot dag ... Alle spelers was vreeslik opgewonde. Die afrigters was ook gereed.Vir oulaas rustig wees ... Konsentreer terwyl die afrigters praat ... Ons oranje kleurkeuse was baie opvallend. Meneer Frikkie Nel.Die mammas het ook kom ondersteun ...Oefen daai gooi! Die Pappas het ook hand bygesit. Ons koukus net nog een maal! Juan Aucamp geniet 'n blaaskansie. Die afrigters ... Die medaljewenners ontvang hul medaljes van mnr. Muller, Pionier Hoërskool se skoolhoof.Die trofeewenners. LMS se span het uitstekend gevaar. LMS se afrigters tevrede met die uitslag. Jippie!Die oorwinning is soet ...Almal keer terug huis toe na 'n lekker lang dag.