Optional Info

Sidebar image descriptionAny information can be placed in the sidebar to help your website visitors navigate your site.

To make a boxed heading like the one above, simply apply the H3 tag.

To make a box like this, assign the "sidebarlt" class.

You can do anything with a sidebar box. Insert images, ads or other web content.

Here's a text link.

To make a box like this, assign the "sidebardk" class.

You can do anything with a sidebar box. Insert images, ads or other web content.

Here's a text link.

KOMMUNIKASIE

Weer eens het elke LMS'er hierdie lekker dag terdeë geniet. Hard gehardloop, en die pryswenners het werklik hul trofeë verdien! Baie geluk.

 

LMS Atletiek - 2011

Kliek op enige klein foto om die groot foto oop te maak ...

Die Gemsbok rasieleiers Die Koedoes se rasieleiers verskyn op die veld ... Die Elande se rasieleiers en hul wiele ...Doen die Gemsbokke die haka? Kyk, ek kan die hardste skreeu! Graad 1 parrabeentjies vir die eerste keer op die veld Die graad 1's sing saamDie eerste atlete spring wegAl is ons moeg, maak ons klaar! Merke ... gereed ... Als reg, al is ek pê! Spring sal ek spring! Ouers moedig die kleintjies aan! Ons voorskoolse outjies hardloop lekkerDie beamptes geniet die dag Die Gemsbokke wen die Sandall spanbeker vir die wenspan van die dag Die skoolhoof van Pionier, Mnr. Muller, oorhandig trofees aan die senior Victrix Ludorum (Imke van Rooyen) en Victor Ludorum (Juan Aucamp) Mnr. Riaan Muller (Pionier) by Bernice Snyman en Linmarie van Jaarsveldt, wat die junior Victrix Ludorum deelJacques Odendaal (junior Victor Ludorum) ontvang sy trofee van Mnr. Riaan Muller (Pionier)Al die trofeewenners