Optional Info

Sidebar image descriptionAny information can be placed in the sidebar to help your website visitors navigate your site.

To make a boxed heading like the one above, simply apply the H3 tag.

To make a box like this, assign the "sidebarlt" class.

You can do anything with a sidebar box. Insert images, ads or other web content.

Here's a text link.

To make a box like this, assign the "sidebardk" class.

You can do anything with a sidebar box. Insert images, ads or other web content.

Here's a text link.

KOMMUNIKASIE

Die weer het hierdie jaar saamgespeel tydens ons jaarlike interhuis-gala. Wat 'n voorreg om soveel talentvolle swemmers saam te sien!

 

LMS Gala - 2011

Kliek op enige klein foto om die groot foto oop te maak ...

Geesvang het vroeg begin! Die ondersteuners ... Die groot wag vir uitslae het begin ...Merke, gereed ... Almal in 'n ry. Hou vas aan daai skopbordjie! Die graad eentjies swem vir die eerste keer.Amper daar!Die konsentrasie is groot. Hier gaan ons! Vryslag ... Borsslag verg baie! Nog net so entjie Rugslag ...Aanhouer wen! Die rasieleiers swem - en hoe? Ons het ons swemgoed saamgebring - sê hulle! Kan hulle ooit swem?Die Gemsbokke wen weer!Al die trofeewenners