Optional Info

Sidebar image descriptionAny information can be placed in the sidebar to help your website visitors navigate your site.

To make a boxed heading like the one above, simply apply the H3 tag.

To make a box like this, assign the "sidebarlt" class.

You can do anything with a sidebar box. Insert images, ads or other web content.

Here's a text link.

To make a box like this, assign the "sidebardk" class.

You can do anything with a sidebar box. Insert images, ads or other web content.

Here's a text link.

KOMMUNIKASIE

By LMS voel ons dat leerlinge nie net op akademiese en sport-gebied moet skitter nie, maar ook in kultuur.

Leerlinge kry jaarliks die geleentheid om 'n gunsteling musiekinstrument te leer speel of om aan koor en ander kultuur-aktiwiteite deel te neem.

Hierdie jaar was die ATKV se Applous in NKZN by Lucas Meyer aangebied. Weer eens het ons koor geskitter!

LMS se kultuur ...

Kliek op enige klein foto om die reeks foto's oop te maak.

LMS se hoofleiers by die Holkrans kranslegging. By Holkrans het 56 mense hul lewens verloor. Jaarliks word hierdie historiese gebeure by die NG Moedergemeente in Vryheid herdenk. Chené de Villiers, 'n graad 4 leerling, het vier medaljes by die SA Kampioenskappe vir Uitvoerende kunste verower.Die Gawie Cellie, FAK Musiekbeurs is aan Bea Strydom toegeken. LMS se jaarlikse musiekkonsert is op 12 Mei aangebied. Die LMS koor het ook deelgeneem. Verskeie leerlinge het hul blokfluite mooi laat sing.Konsentreer ...Leerlinge het ook klawers getokkel.Leerlinge het onder die wakende oog van Juf. Esbé Strydom hul stukke gespeel. Klein en groot het deelgeneem. Leerlinge wag vir die ATKV aand, Applous, om te begin. LMS se koor by Applous.Leerlinge het met oorgawe saamgesing.... en ook soms met entoesiasme meegemaak. Dis lekker om hier te wees ... LMS se koor is weer eens tops! Juf. Strydom ontvang die toekenning. Dankie LMS dat julle ATKV se applous so suksesvol aangebied het!Leerlinge wag in die NG Kerk Suid vir die aanvang van die Hemelvaartdiens.LMS herdenk elke jaar verskeie dae oa Hemelvaartdag en Paasfees.