Optional Info

Sidebar image descriptionAny information can be placed in the sidebar to help your website visitors navigate your site.

To make a boxed heading like the one above, simply apply the H3 tag.

To make a box like this, assign the "sidebarlt" class.

You can do anything with a sidebar box. Insert images, ads or other web content.

Here's a text link.

To make a box like this, assign the "sidebardk" class.

You can do anything with a sidebar box. Insert images, ads or other web content.

Here's a text link.

KOMMUNIKASIE

Ons het 'n baie suksesvolle golfdag gehad! Jonk en oud het kom deel aan die pret!

Selfs die mooier geslag is goed verteenwoordig ...

Ons maak in 2012 weer so!

2011 Gholfdag...

Kliek op enige klein foto om die reeks foto's oop te maak.

Die balle het al vroeg begin vlieg - Gholfdag 2011 Die fasiliteite van die Vryheid Country Club is gebruik. Soos gewoonlik het juf. Annatjie Odendaal die dag suksesvol organiseer.Dit was 'n mistige oggend direk na veel sneeu in die omgewing. Ons hoof, Peet Coetzee trek sy kamerjapon en klompe aan ... hier saam met die organiseerders van die dag. Ons hoof, Mnr. Coetzee het persoonlik die kranige gholfmanne sterkte toegewens. Dis vroeg, koud, maar ons is lus vir die ding!Die dames het ook hul stokke kom wys!Die laaste putjie ...Konsentreer en bereken ... So naby maar tog so ver. Oral wapper ons bannier trots. Dankie vir 'n lekker spel.Ons jonger deelnemers was ook goed verteenwoordig.Laaste afslaan. Gelukkig het die son later begin skyn. Nou raak dit lekker warm. Tot laat in die oggend het ouens nog afgeslaan. Dit raak laat en daar word by die laaste putjie ondersteun.Die pryse wat die dag uitgedeel is.Die wenners saam met juf. Odendaal.