Optional Info

Sidebar image descriptionAny information can be placed in the sidebar to help your website visitors navigate your site.

To make a boxed heading like the one above, simply apply the H3 tag.

To make a box like this, assign the "sidebarlt" class.

You can do anything with a sidebar box. Insert images, ads or other web content.

Here's a text link.

To make a box like this, assign the "sidebardk" class.

You can do anything with a sidebar box. Insert images, ads or other web content.

Here's a text link.

KOMMUNIKASIE

Die graad 7's besoek die ouetehuis en help deur skoon te maak, reg te maak en sommer net nutsman vir die dag te speel.

 

Graad 7 gemeenskapsprojek 2011

Kliek op enige klein foto om die groot foto oop te maak ...

Rolstoele word ook geskrop, en by dit geniet ons dit! Rolstoele word ook geskrop, en by dit geniet ons dit! Die seniors se voertuie geniet die aandag.Ons derde rolstoel en daar is nog veel meer! Om die huise word gevee en plante natgemaak. Juf. Swart wys hoe dit gedoen moet word. Almal sit hand by.Hoeveel nog?Al ons handewerk in 'n ry - dit skitter in die son. Tot Juf. van den Berg is vernuftig aan die werk. Die meisies geniet die skoonmaaksessie. Kyk net hoe spoggerig en skoon! Skrop, skrop, skrop ... sjoe! Laaste afwerkings ... dan's ons klaar.Hierdie seuns is nie bang vir werk nie. Vir oulaas die voertuig afvee.