Optional Info

Sidebar image descriptionAny information can be placed in the sidebar to help your website visitors navigate your site.

To make a boxed heading like the one above, simply apply the H3 tag.

To make a box like this, assign the "sidebarlt" class.

You can do anything with a sidebar box. Insert images, ads or other web content.

Here's a text link.

To make a box like this, assign the "sidebardk" class.

You can do anything with a sidebar box. Insert images, ads or other web content.

Here's a text link.

KOMMUNIKASIE

Dis al 'n instelling by Lucas Meyer om 'n tradisionele speletjiesaand te hê. Skyfskiet, kerse aansteek, fiets ry met 'n stuurstang wat "verkeerd" aangesit is ... dis alles deel van die pret.

 

LMS Speletjiesaand 2011

Kliek op enige klein foto om die groot foto oop te maak ...

Ons is reg vir die aand ... Tradisionele speletjies ... lekker! Die springkasteel lok die kleiner kinders.Nog 'n bietjie val ... Waarvoor soek ek nou weer? Hierdie fiets ry dan regs as ek links draai!? Vang jy bietjie sente met chinese stokkies, dan praat ons weer!Trieng trieng, konsentreer om nie die klokkie te laat lui nie.Vingerbakkatel Hoeveel kersies kan jy aansteek? Reg vir skyfskiet! Mik, mik, skiet! Joegaai, hier kom ek! Help! Ek kan nie briek nie!Van groot tot klein geniet die glybaan. Man, gee nog bietjie gas! Stadig om die draaie ... Wat 'n aand! Kyk hoe moeg is ons.Nuwer speletjies was daar ook ...Vriende vir ewig.