Optional Info

Sidebar image descriptionAny information can be placed in the sidebar to help your website visitors navigate your site.

To make a boxed heading like the one above, simply apply the H3 tag.

To make a box like this, assign the "sidebarlt" class.

You can do anything with a sidebar box. Insert images, ads or other web content.

Here's a text link.

To make a box like this, assign the "sidebardk" class.

You can do anything with a sidebar box. Insert images, ads or other web content.

Here's a text link.

KOMMUNIKASIE

Dis 'n jaarlikse instelling om Vlooi, 'n karakter uit die Oxford Storieboom boeke, se partytjie na te aap. Leerlinge kry die geleentheid om die "konkoksie" wat Vlooi vir sy partytjievriende opdollie, te maak, te eet en ook aan ander onderwysers uit te deel. Voorwaar 'n morsige affêre!! Maar almal geniet dit vreeslik.

 

Vlooi hou partytjie saam met die Gr. 1's

Kliek op enige klein foto om die groot foto oop te maak ...

Vlooi se partytjie by Lucas Meyer (2011) Vlooi wil 'n partytjie hou. Vlooi (Jacques) wil ok 'n partytjie hou.Niemand wil kom nie. Hy gaan haal sy speelgoed. LMS Vlooi se speelgoed. Hy wil 'n koek hê.Hy gooi graanvlokkies in. Hy gooi tamatiesous in.Neels help Vlooi om graanvlokkies in te gooi. Daar word tamatiesous bygegooi. Hy gooi melk in. Hy gooi konfyt in. Daar word melk bygegooi. Hy gooi suiker in. Hy gooi boontjies in. LMS Vlooi gooi suiker in.Hulle gooi boontjies in. Alles saamroer.Mamma is kwaad.Vlooi is jammer.Daar word geproe. Is dit lekker?Tannie Paula trek 'n gesig ... Die groter kinders proe ook.Juf. Botha moet ook proe. Ons giggel vir haar.Tannie Laetitia: Dis glad nie lekker nie.En al die "diere" en "speelgoed" wag nou vir Vlooi se volgende partytjie.