Optional Info

Sidebar image descriptionAny information can be placed in the sidebar to help your website visitors navigate your site.

To make a boxed heading like the one above, simply apply the H3 tag.

To make a box like this, assign the "sidebarlt" class.

You can do anything with a sidebar box. Insert images, ads or other web content.

Here's a text link.

To make a box like this, assign the "sidebardk" class.

You can do anything with a sidebar box. Insert images, ads or other web content.

Here's a text link.

KOMMUNIKASIE

Die aalwyn en LMS

Wanneer mens na die kleure van LMS verwys, dan dink jy dadelik aan die oranje en groen. Dié kleure kom alles van die aalwyn af. Kyk gerus volgende keer wanneer 'n aalwyn weer blom. Die oranje blomme is absoluut pragtig en daarom het LMS besluit om hierdie kleure aan te neem.

Ons sporthempies wys die helder oranje van die aalwyn. Gekontrasteer teen die groen van die hempie, is hierdie werklik pragtige kleure waarop enige LMS'er trots kan wees.

Hoofleiers 2011

Wynie Lens, hoofseun van LMS 2012Hoofseun: Wynie Lens

Atletiek: Goud in Diskus asook gewigstoot.
Rugby: 1e span, Vryheid Streek en NKZN-span
Tennisspan.



Juliette Muller is LMS se hoofmeisie van 2012Hoofmeisie: Juliette Muller

Akademie: Top 10
Hokkie:1ste Span, Vryheidstreek (o/12 - kaptein) en NKZN Hokkie (o/12 - kaptein)
Swem: Skool swemspan, NKZN o/12
Krieket: 1ste Span


Onderhoofseun van LMS 2012, Dian SwanepoelOnderhoofseun:
Dian Swanepoel

Akademie: Top 10 en Klaspryswenner (Gr.6L).
Kumon: Goud vir Wiskunde.
Rugby: 3de Span.


Chezelle Stear, onderhoofmeisie van 2012.Onderhoofmeisie:
Chezelle Stear.

Hokkie: 1ste span. Behaal Vryheidstreekspan.
Redenaars: 3e plek in senior afdeling.
Akademie: Top 10. Klaspryse in graad 4-6.
Eisteddfod: Dubbelgoud vir voordrag.
ATKV-Bybelvasvra: Verteenwoordig LMS by ATKV Bybelvasvra kompetisie in Newcastle.
Ander:
Deel van skoolkoor wat goud kry by Eisteddffod.