Optional Info

Sidebar image descriptionAny information can be placed in the sidebar to help your website visitors navigate your site.

To make a boxed heading like the one above, simply apply the H3 tag.

To make a box like this, assign the "sidebarlt" class.

You can do anything with a sidebar box. Insert images, ads or other web content.

Here's a text link.

To make a box like this, assign the "sidebardk" class.

You can do anything with a sidebar box. Insert images, ads or other web content.

Here's a text link.

KOMMUNIKASIE

Privaatheid- jou reg

Het jy geweet jy het die reg op privaatheid, veral aangaande jou eie e-pos adres, kontakinformasie en inligting. Wees op die hoede vir enige iemand wat inligting via e-pos by jou wil verkry. Bel liewers en maak seker hulle is wie hulle sê hulle is. Moet nooit sensitiewe inligting via e-posse stuur nie - dit kan onderskep word.

 

 

Informasie oor ons webwerf en skool

Lucas Meyer Primêre Skool is 'n staatsinstelling gesetel in KwaZulu Natal, Suid-Afrika.

Ons posadres is:
Posbus 99
Vryheid, 3100
Suid-Afrika

U kan ons ook per email skakel deur (kliek op e-pos)
of u kan ons telefonies kontak by 034-981 5006

Elke besoeker aan ons webbladsy word nie outomaties herken nie en ons stoor ook nie enige informasie aangaande u domein of e-pos adres nie.

Die bostaande inligting sal slegs gekollekteer word indien u enige iets aan ons e-pos. Hierdie informasie word egter nie herverkoop of enigsins aan enige iemand anders gegee nie. Slegs ons "webmaster" en slegs interne persone betrokke by ons webwerf het toegang tot hierdie inligting.

Die informasie wat so gekollekteer word is slegs vir interne sake en word daarna tot niet gemaak. Hierdie informasie word slegs gebruik om ons inligting en uitleg van die webbladsye te verbeter.

As jy voel hierdie webwerf volg nie die bogaande polisse nie, mag u ons by die bostaande adresse of telefoonnommers kontak..