SMS'e
Hier volg 'n lys van die sms'e wat in 2010 uitgestuur is. Kliek op die uitgawe om dit as 'n PDF oop te maak. Wees asb. geduldig terwyl die sms aflaai. Die sms bevat foto's.

Any information can be placed in the sidebar to help your website visitors navigate your site.
To make a boxed heading like the one above, simply apply the H3 tag.
Ons doen ‘n dringende beroep op alle ouers om dubbel versigtig te wees wanneer kinders by die skool afgelaai of gehaal word.
Ons bevestig weer dat Afrikanerstraat vanaf 07:00 tot 07:45 ‘n eenrigting in die oostelike rigting is. Ouers moet egter asb. nie aan die regterkant stilhou om kinders af te laai nie.
Ons versoek dat alle ouers wat Boerenstraat gebruik om kinders af te laai in die straat sal parkeer - verkieslik aan die linkerkant wat dit baie veiliger vir kinders maak. Hierdie versoek geld ook vir die oplaai van kinders in die middag. Reël asb. duidelik met u kind waar u vir hom/haar sal wag.
Hier volg 'n lys van die sms'e wat in 2010 uitgestuur is. Kliek op die uitgawe om dit as 'n PDF oop te maak. Wees asb. geduldig terwyl die sms aflaai. Die sms bevat foto's.