Rugby van hoogstaande gehalte word by LMS gespeel. Leerlinge kan van Graad R af Bulletjie-rugby speel. Vanaf Graad 3 word rugby op groter velde gespeel en word daar meer op tegniek gekonsentreer.

Hokkie Rugby Netbal

Tans geniet ons Netbal-spanne ‘n hoë profiel en word gereeld moeite gedoen met afrigtingsklinieke asook ander maniere om ons meisies aan die sport bloot te stel.

Terug Boontoe

Wedstryde word gewoonlik elke naweek gedurende ons wintersporttydperk gespeel. Dis eers tydens hierdie wedywering wat gewys word hoe ons leerlinge presteer!

Baie geluk AJ (O/12 KZN B-span rugby) en Jan-Rick (O/13 KZN B-span rugby) Kayla, Caitlin en Nadine(KZN Inld hokkie) en Chenè tops in redenaars.